Posts: 364392 Topics: 14638 LOGIN

Poll: Gaan jy in die nuwejaar 'n ander blaadtjie omslaan

Gaan jy in die nuwejaar 'n ander blaadtjie omslaan
ja
0%
 0%  [ 0 ]
nee
0%
 0%  [ 0 ]
niks met jou uit te waai nie
100%
 100%  [ 1 ]
Total Votes : 1
 

Home >> Anything else >> Afrikaans is ook hier

03.12.2006, 04:49 quote

bammies
bammies Joined: 01 Dec 2006 Posts: 2 Location: South Africa, Northern Cape, Khara Hais Municipality
View user's profile Visit poster's website

Wel dis my taal en sal graag van julle wil hoor,kom gesels oor alles en nog wat en sê jou sê.

 

03.12.2006, 12:25 quote

Anonymous

Come again?

 

29.07.2008, 22:27 quote

titwhipper

He said:

"Well this is my language and would like you all to talk with me, everything or nothing".





Just in case you were wondering.

 

29.07.2008, 22:45 quote

curraghmore
curraghmore Joined: 27 Sep 2007 Posts: 360 Location: United Kingdom, England, London
View user's profile Visit poster's website

titwhipper wrote:
He said:

"Well this is my language and would like you all to talk with me, everything or nothing".





Just in case you were wondering.


Thank you titwhipper.

 

29.07.2008, 22:49 quote

titwhipper

 

30.07.2008, 00:00 quote

scaramuccia

bammies wrote:
........ en sê jou sê.



Ek het niks om te sê nie

Of miskien wel ….. wil jy n kak grap hoor?


Piet kry werk as winkelklerk. 'n Klant kom in en vra vir 'n blik pruimkonfyt. Piet kyk rond maar kan nie pruimkonfyt kry nie. "Jammer, mevrou, maar ons het nie pruimkonfyt nie." Toe die dame uitstap, roep die baas vir piet nader. "Dis mos nie die manier waarop 'n mens goed verkoop nie," beduie hy. "As daar nie pruimkonfyt is nie, dan sê jy: 'Jammer, mevrou, die pruimkonfyt is op, maar ons het pas nuwe voorrade druiwe-, appelkoos- en vyekonfyt gekry. Wil u nie daarvan probeer nie?' Verstaan jy?" "Ja, meneer." 'n Rukkie later stap 'n man die winkel binne en vra vir toiletpapier. Piet soek, maar kan niks kry nie. "Jammer, meneer, maar ons toiletpapier is op. Ons het wel deurslagpapier, skuurpapier en konfetti. Wil u nie daarvan probeer nie?"

 

30.07.2008, 00:18 quote

titwhipper

'sa, 'kon een keer zeggen 'ee, in het rood kamer ligt een mannetje die doodgevallen want zijn hart gestopped heeft. Het deur van 't frigo staan open,een muur is groen en het plafond is wit. het tafel is omgekeerd. Wat klopt niet?

 

30.07.2008, 00:27 quote

scaramuccia

Hart klopt niet.

Maar ook die groen muur in die rooi kamer? (Is rood Vlaams vir rooi?)

 

30.07.2008, 00:47 quote

titwhipper

scaramuccia wrote:
Hart klopt niet.

Maar ook die groen muur in die rooi kamer? (Is rood Vlaams vir rooi?)


zeg wat je wilt, 'tis altijd zijn hart die klopt niet.

Prima.

rooi kamer, ja das vlaams. Vlaams, dat is om zot te worden.

 
 
Jump to:

You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot vote in polls in this forum

 
Sedo - Domains kaufen und verkaufen das Projekt flirtbox.com steht zum Verkauf etracker Web-Controlling statt Logfile-Analyse